Gigs ens.
December 5th, 2008
Maandag het ek en vriende Slipknot gaan sien speel. Ja ek weet, ons is miskien ‘n bietjie te oud vir daai tipe musiek! Ek moet sê dit was uitstekend en hulle speel baie goed en ons het lekker gejol. Ek weet nie hoeveel keer dat hierdie jaar ek gigs toe gegaan het nie maar onlangs voel dit asof ek elke week gaan.
Daar’s ‘n paar foto’s onder.



