Home > Alexander > Ek slaag in een eksamen en verwag in die toekoms om in anders te sukkel

Ek slaag in een eksamen en verwag in die toekoms om in anders te sukkel

October 21st, 2009

Dit was geen verrassing dat ek ‘n paar weke gelede my CIMA eksamen gedop het nie; ek moet erken dat ek baie min oor bestuursrekeningkundige ken so gister het ek dit weer geskryf. Jy skryf hierdie eksamens op die rekenaar dus vind jy dadelik uit as jy geslaag of gedop het. Jy moet 50 persent of meer kry en op hierdie keer was ek nie die ou wat gedop het nie. Ek het 50 persent gekry. Ja, ek sal in die komende modules sukkel. Sal ek my droom kan volg om ‘n rekenmeester te word…

Author: Alexander Categories: Alexander Tags:
  1. October 22nd, 2009 at 12:12 | #1

    Jy kan die Susan Boyle van CIMA wees!

  2. October 22nd, 2009 at 12:14 | #2

    Alexander: As ek so na die huidige ekonomie kyk en die twak wat bankiers en rekenmeesters veroorsaak het, twyfel ek of hulle skoll voltooi het. So daar is hoop vir jou. ;)

  1. No trackbacks yet.