Probleme met WordPress

Gister het ek probeer om WordPress op FTP op te dateer maar ongelukkig toe het alles gecrash. My vrou het die nuwe weegawe geinstalleer maar nou kan ek nie foto’s oplaai nie en het ook al die foto’s verloor wat reeds op die bladsy was, maar dis beter as toe die hele webwerf nie gewerk het nie. As iemand weet hoe om hierdie probleem op te los laat my weet asseblief. Ek het nuwe foto’s wat ek wil oplaai.

2 thoughts on “Probleme met WordPress

  1. christine

    Don’t fix it if it ain’t broke!
    Maar, helaas, nou het jy.
    Probeer om die hele blog te export. Dan delete jy hierdie een; install die nuwe wordpress; en import dan weer die blog. Of soiets.

  2. Alexander Post author

    Ek het probeer om op te dater want dit het gesê ek sou dit doen. Ek verstaan dit nie en in die toekoms sal ek iemand anders vra om dit reg te doen. Dis nis so maklik soos dit wou hê jy glo nie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Protected by WP Anti Spam