Home > Alexander > Nuwe webblad

Nuwe webblad

April 27th, 2009

Soos jy sien, het ek alles verander. Ek het vanaand met Johan geskype en hy het die ou Blogger webblad na Wordpress vervoer na afrikaanslondon.wordpress.com.

Die plan nou is alles op die afrikaanslondon.co.uk addres te sit maar ons moet uitwerk hoe om so te doen. Dis ‘n makliker addres en jy kan meer op Wordpress doen. Totsiens Blogger, jy was ‘n ware vriend maar nou het ek iemand beter! Ek sal jou laat weet wanneer alles klaar is.

Jy moet nou jou skakel lys verander.

Author: Alexander Categories: Alexander Tags:
  1. April 28th, 2009 at 20:18 | #1

    Welkom by Wordpress, Alexander! Ek het jou al bietjie gelees by Blogger, maar dit gaan makliker wees noudat jy hier in ons midde is. :wink:
    Ek haal my hoed af vir jou moed om Afrikaans te leer.

  2. Alexander Ord
    April 28th, 2009 at 20:41 | #2

    Boendoe, dankie dat jy gelees het. Ek moet nou uitwerk hoe om Wordpress te gebruik.

  1. No trackbacks yet.