Die lente kom

Die mooi weer en die komende einde van hierdie inperking bedoel dat op die oomblik alles begin erg mooi voel. Ek werk nou al weke by die huis – vooraf was ek elke dag nog steeds na die kantoor – en dit verras my dat in die waarheid hou ek ‘n bietjie daarvan. Ek vertrek in die oggend om ‘n koop-en-loop tee te kry – dis belangrik om uit die huis te gaan as moontlik volgens die reëls – wat my optimisties laat voel. Maar terselfdertyd, moet ons die virus pasop.

Ek studeer nog steeds Nederlands op Duolingo, okei dis ‘n speletjie, en met elke les besef ek twee dinge. Een, die verskil tussen Afrikaans en Nederlands bestaan. Ja die soortgelykhede is sterk en blykbaar, maar verskille soos grammatika en woordeskat bedoel dat ek altyd iets nuuts leer. Twee, ek vra myself net hoe goed ek Afrikaans ken. Ek is trots op my kennis van Afrikaans en alles wat ek op my eie bestudeer het, maar wat foute erken ek nie?

Op die oomblik neem ek geen lesse op italki.com so kry ek geen oefening nie. Ek lees baie min en ek skryf amper so min. By die huis lees ek minder dan as ek op uit die huis gaan en ek hou baie daarvan om op die moltrein te lees. Maar nou sit en werk ek by die huis so wil ek in my vrye tyd ontspan. Ek wil nie die hele dag by my desk en dan sit en studeer.

Aan die begin van my studeer van Afrikaans, het ek Nederlandse lesse geneem. Gevolglik ken ek meer oor daardie taal en ek vermoed dit gee vir my die verkeerde geloof dat ek Nederlands erg goed ken en dat ander mense my sal verstaan. Dus hierdie keer sien ek die gaatjies in my kennis. En daardie feit is ‘n teleurstelling.

Die kwessie is dus, hoe goed kan ek word as ek Nederlands praat, wat is realisties? Ek studeer ‘n bietjie bel ander tale maar ek het a gebrek aan fokus. Sal ek net Nederlands as my derde taal kies? In die verlede was ek dikwels op vakansie in België en Nederland wat my aanmoediging gee om die taal te studeer. Dit raak nie saak hoe groot of nuttig ‘n taal is nie as jy wil studeer. Jy weet jy kan sekere tale in minder lande en geleenthede praat maar as ek nog ‘n taal bemeester dan sal die moeite werd wees. Die komende mooi weer en moontlike van oorsee reis in die toekoms sal miskien my aandring om Nederlands te studeer.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Protected by WP Anti Spam