Meer sneeuplankry

Ons lyk ernstig te wees, ons het Vrydgaand en weer vandag na SNO!zone in Milton Keynes toe gegaan om vier ure sneeuplankry te doen – of miskien moet ek sê ons het vir vier ure gesnowboard! Ek verkies die ou Afrikaanse woord. Dis baie pret en ons gaan weer volgende week en nou val ek om nie so veel baie nie, so ek verbeter stadig. Ongelukkig is die klere en goede ‘n bietjie duur en ek vermoed die vakansies sal baie duur wees. Ek sal ‘n foto afneem as ons weer gaan sodat julle kan sien. (Ek leer nou dat ons nie foto’s mag neem nie so julle sal net my moet glo.)

5 thoughts on “Meer sneeuplankry

  1. Alexander Post author

    BiB, baie dankie vir die verbeterings. Sonder om foute te maak sal ek nooit weet of ek foute maak nie!

  2. christine

    Andorra en Bulgarye is goedkoop. En Decathlon en TK Maxx het cheap klere.
    Jy’t nie veel nodig nie. Waterdigte broek, baadjie en handskoene. Die res huur jy by die oord. Ek het ‘n snowboard in Andorra gewen, omdat ek ‘n back two-and-a-half somersault, two-and-a-half twists op dag een kon doen.
    Of, nee, dit was nie ek nie. Ek het dit sommer net in ‘n pub crawl gewen
    🙂

  3. christine

    Ek het die snowboard vir Werrie gegee. Mar dit het nie die bindings op nie, so hy sal in elk geval een moet huur. Ek ski. (Of probeer.)

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Protected by WP Anti Spam