Posts tagged: Zulu

Dinge om te doen in die somer

Wie wil die rugby London Double Header by Twickenham om 5 September kom sien? Daar’s twee wedstryde tuseen die vier Londen rugby klubs in die Guinness Premiership (Harlequins, London Irish, Saracens en Wasps) en ek het verlede jaar gegaan en het die baie geniet. Dis nie duur nie, omtrent £20 so ek dink ons moet [...]

Saturday May 30th, 2009 in , , | 6 Comments »