Posts tagged: Wikipedia

My nuwe artikel op Wikipedia

Ek het net nou my nuwe artikel op die Afrikaans Wikipedia oor Arsenal FC gepubliseer, dis die 15,353de artikel en ook die eerste oor ‘n Engelse sokkerspan. Baie dankie aan Christine vir al haar hulp.

Thursday June 17th, 2010 in , , | 1 Comment »

Wikipedia vir almal

Ek dink die Afrikaanse Wikipedia is seker my gunstelinge Afrikaanse webblad en een wat ek elke dag besoek. Dis geen verrassing nie want ek hou baie van die Engelse weergawe en soek elke dag nuwe inligting daarop. Een aspek waarvan ek baie hou is die feit dat elke dag verskyn dit te groei. Verlede week [...]

Sunday June 6th, 2010 in , | No Comments »