Posts tagged: wetenskapfiksie

Arwantië 2953

Ek het julle vroeër aangemoedig om Eben se boek Arwentië 2953 te gaan koop, wel nou kan julle. Dis nou beskikbaar om as eboek af te laai, gaan Smashwords toe om jou kopie te kry. Jy kan dit in veel verskillende formats kry en nou wag ek vir die Amazon Kindle Touch op verkoop in [...]

Sunday October 30th, 2011 in , | No Comments »

Gaan koop hierdie boek!

Na my vroeër skrywe het ek met Eben geskype en ons het oor wetenskapfiksie gepraat. Hy sê vir my oor Afrifiksie wat Afrikaanse wetenskapfiksie uitgee en wat die enigste kampvegter (is dit die regte woord in hierdie konteks?) daarvoor blyk te wees. Daar was ook ‘n onlangse berig, in Rapport oor hulle nasionale kompetisie so [...]

Tuesday September 27th, 2011 in , , | 4 Comments »

Afrikaanse wetenskapfiksie

Gister het ek na die British Library toe gegaan want ek wou die Out of This World: Science Fiction but not as you know it vertoning sien. Terloops was dit die derde keer dat ek gegaan het, maar op hierdie keer gaan ek om Lauren Beukes te hoor praat oor haar boek Zoo City en [...]

Sunday August 14th, 2011 in , , , | 8 Comments »