Posts tagged: tale

‘n Stad met veel tale

Vandag loop ek by Charing Cross stasie en buite is al die gratis vreemde talige koerante wat beskikbaar in Londen is. Dit sluit Russies, Italiaans, Bengaals, Litaus, Portugees, Spaans, Roemeens, Frans, Arabies en Pools in en ek weet daar’s veel meer maar ek is onseker watter ander tale. Daar was ook ‘n Duitse koerant maar [...]

Sunday November 6th, 2011 in , | No Comments »

‘n Nuwe jaar miskien ook ‘n nuwe taal

Ek het hierdie naweek besluit om ‘n bietjie Spaans te begin leer want ek dink dis ‘n nuttige taal om te ken as jy op vakansie wil gaan. Soos ek vroeër geskryf het wil ek hiedie jaar na Gibraltar en Spanje toe gaan so dit sal help – maar nie so veel soos om eintlik [...]

Monday February 22nd, 2010 in , , , , | 6 Comments »