Posts tagged: Sutto Hoo

Sutton Hoo

Vandag is ‘n bank holiday in Engeland (maar nie in Skotland nie) so my vrou en ek het na Sutton Hoo gegaan. In die jare 1930s het mense die gebeid opgegrawe en het die begrafplaas van ‘n Angel-Saksiese koning, miskien Raedwald van die Oos-Angels uit die 6de eeu, en veel ander goede ontdek. Na my [...]

Monday May 25th, 2009 in , , | 1 Comment »