Meer sneeuplankry
Ons lyk ernstig te wees, ons het Vrydgaand en weer vandag na SNO!zone in Milton Keynes toe gegaan om vier ure sneeuplankry te doen – of miskien moet ek sê ons het vir vier ure gesnowboard! Ek verkies die ou Afrikaanse woord. Dis baie pret en ons gaan weer volgende week en nou val ek [...]
Sunday April 25th, 2010 in , sneeuplankry | 5 Comments »
