Posts tagged: Skotland

Terug van Edinburg af

Ons is terug van Edinburg af en dis snaaks dat nou dat hoe ouer ek raak hoe meer ek van Edinburg hou. Ek was daar ‘n paar maand gelede en hierdie keer was die die weer natuurlik soveel beter. Toe ek jong het ek gehaat om Edinburg toe te moes gaan. Ons het in Inverness [...]

Monday May 4th, 2009 in , , | No Comments »

Edinburg

Vandag gaan ons Edinburg toe vir die naweek om my pa, broer en vriende te sien. Gewoonlik hou ek nie van om uit Londen te ry nie – behalwe om SA of België te besoek – maar ek sien nou baie daarna uit om te gaan en te ontspan. Werk is tans baie besig en [...]

Friday May 1st, 2009 in , , | No Comments »