Posts tagged: radio

Die radio

Ek sit nou en luister na Adam and Show op Radio 6, wat elke Saterdagoggend uitgesaai word. Gewoonlik laai ek dit direk na my iPod af sodat ek kan luister as ek op die moltrein sit en ek lag en glimlag en ek dink die reisigers dink dat ek ‘n bietjie vreemd is. Ek luister [...]

Saturday April 25th, 2009 in , , | 6 Comments »