Posts tagged: Nederlandse rolprent

Oorlogswinter

Vandag het ek Oorlogswinter/Winter in Wartime in die bioscoop gaan sien, ‘n nuwe Nederlandse rolprent oor die oorlog in Nedederland. Dis op ‘n beroemde Nederlandse roman gebaseer en is die verhaal van ‘n jong wat ‘n Britse vlieënier probeer help het gedurende die Duitse beroep van Nederland. Ek kan nie sê dat ek alles verstaan [...]

Sunday February 14th, 2010 in , , | No Comments »