Posts tagged: Metallica

Metallica!

Gisteraand het ons Metallica by O2 Arena gaan sien. Dit was eintlik die derde keer dat ons hulle by O2 gesien het sedert September en ons het weer staankaartjies gehad. Hulle is nie my gunestelige band nie maar ek het hulle nou nege keer gesien en ek sien hulle ook in Augustus. Ek het ‘n [...]

Sunday March 29th, 2009 in , , | 3 Comments »