Die avonture van Kuifie
Ek is ‘n groot bewonderaar die van avonture van Kuifie en lees tans Koning Ottokar se Septer. Kuifie is altyd baie pret en ons almal ken hom van kleins af. ‘n Joernalis wat nooit ‘n berig skryf nie (hoe ironies), wat oor die hele wêreld dwaal om te ondersoek en om alles en almal te [...]
Tuesday October 27th, 2009 in , Kuifie | 7 Comments »
