Posts tagged: Jack Parow

Afrikaans in die komende week

Tommy in San Francisco het ‘n Engelse vertaling van my onlangse pos oor Berlyn op sit blog gesit. Dis ‘n baie groot eer en ook ‘n baie goeie vertaling; soms sê hy dit eintlik beter in Engels as ek sou sê. Baie dankie Tommy, jou Afrikaans is uitstekend en die feit dat jy verlede jaar [...]