Stuttgart
Ons het op die naweek na Stuttgart toe gegaan want my vrou K se rollerderdy span het teen die Stuttgart span gespeel. Sy het nie nie gespeel nie maar wou gaan kyk en ek het besluit om saam te gaan want ek wou Duitse vriende weer sien. Ook was die laaste keer hierde jaar om [...]
Tuesday October 13th, 2009 in , Germany | 2 Comments »
