Posts tagged: Duitsland

België en Duitsland

Ek ry vanoggend Brussel toe met die Eurostar vir vier dae in België en Duitsland. Ek gaan met vriende twee musiekfeeste in Lokeren in Vlaandere en in Hildehesheim buite Hannover bywoon. Ek het nou ‘n week verlof en volgende week moet ek weer begin studeer so soos altyd wil ek my Afrikaans en Duits probeer [...]

Thursday August 5th, 2010 in , , | 1 Comment »

‘n Engelsman in Berlyn

Ons is nou terug van Berlyn af en ek wil sê dat Berlyn so ‘n mooi en interessante stad is. Ons het baie lekker gekuier want Berlyn is ‘n stad vol geskeidenis en kultuur. Dis nie een van die meeste populêr toeriste stede in Europa nie maar ek hou baie daarvan. Dis goedkoop, vriendelik en [...]

Wednesday June 30th, 2010 in , , | 2 Comments »

In Berlyn

Ek sit nou in Berlyn en drink my tee voor ons gaan kroeg toe om die Engeland teen Duitsland wedstryd te kyk. Daar’s ‘n baie mooi atmosfeer en ek hoor ook vuvuzelas en almal raak baie opgewonde, ek raak nou ‘n bietjie senuweeagtig!

Sunday June 27th, 2010 in , , | 1 Comment »