Posts tagged: Duitse rolprent

Anonyma: Eine Frau in Berlin

Gisteraand het ek na die bioscoop toe gegaan (twee kere in twee dae!) om Anonyma: Eine Frau in Berlin te sien, ‘n Duitse rolprent oor die oorlog en die Sowjete beheer van Berlin in 1945. Dis nie ‘n gelukkige, mooi verhaal nie en dit blyk brutaal te gewees het maar dis goed en ek is [...]

Tuesday February 16th, 2010 in , | No Comments »