Posts tagged: Download

Die Wêreld Beker en Download Festival

Ek wonder nou hoekom gaan ek nie na Suid-Afrika toe vir die Wêreld Beker nie? Ek is baie opgewonde, die atmosfeer lyk fantasties en almal verskyn te versokker! Maandag speel Nederland, Oranje, en ek sal probeer kyk. Vrydag het ons na Download Festival toe gegaan om AC/DC te sien. Die laaste keer toe ek gegaan [...]

Sunday June 13th, 2010 in , , | 6 Comments »