Posts tagged: Dokte

Dokte se weekend special

Soos die Dokte sê, dis my weekend special. Ek hou baie van hieride liedjie en van Afrikaanse hip hop. Dis nie die gewone tipe musiek waaraan ek luister in Engles nie, maar dis nog baie cool. Môre gaan ek na die Engeland teen Suid-Afrika rugby wedstryd by Twickenham, ek is baie opgewonde. Ek is Engels [...]

Saturday November 27th, 2010 in , | No Comments »

Dokte

Dankie aan Dokte vir sy kommentaar, dis baie cool om uit te vind dat musikante wat ek luister, het my blog ‘n bietjie gelees.

Tuesday August 3rd, 2010 in , | 1 Comment »