Posts tagged: CIMA

Hersiening

Komende week skryf ek weer CIMA eksamens. Hulle kom twee kere elke jaar in Mei en November. Hierdie maand het ek vir my hele vrye tyd hersien. Oorspronklik het ek by die huis probeer studeer maar ek het stadig besef dat ek te maklik afgetrokke word en toe gaan ek tee maak of op die [...]

Sunday November 20th, 2011 in , | 2 Comments »

Sukses!

Ek het vanoggend die uitslae van my CIMA eksamens gekry en het altwee geslaag! Ek het 74% in Enterprise Operations gekry – ek het verwag om te slaag maar is nog baie bly – en 57% in Financial Operations gekry – ek was baie onseker en dis veel beter as ek kon hoop! Dit bedoel [...]

Thursday January 13th, 2011 in , | 2 Comments »

Een eksamen is geskryf, een ander om te skryf

Ek het vanoggend my eerste CIMA eksamen, Enterprise Operations, geskryf en gelukkig voel ek dat dit nie te moeilik was nie. Dit beteken nie dat ek geslaag het nie, miskien het ek net gepraat-praat sonder om ‘n ware antword te gee, maar ek het die onderwerpe geken so voel ek okei. Donderdagoggend skryf ek die [...]

Tuesday November 23rd, 2010 in , | No Comments »

Altyd nooit genoeg Afrikaans nie

Jammer dat ek baie besig gewees was. Ek studeer nou vir my finale eksamen in finansiele rekeningkunde vir my CIMA sertifikaat (die basiese vlak) en dan begin ek weer nog ‘n paar jare. Ek wou die eksamen ‘n paar maade gelede skryf maar ek was baie lui en nou sukkel om alles weer te leer [...]

Sunday May 30th, 2010 in , , | 2 Comments »