My nuwe artikel op Wikipedia
Ek het net nou my nuwe artikel op die Afrikaans Wikipedia oor Arsenal FC gepubliseer, dis die 15,353de artikel en ook die eerste oor ‘n Engelse sokkerspan. Baie dankie aan Christine vir al haar hulp.
Ek het net nou my nuwe artikel op die Afrikaans Wikipedia oor Arsenal FC gepubliseer, dis die 15,353de artikel en ook die eerste oor ‘n Engelse sokkerspan. Baie dankie aan Christine vir al haar hulp.
Gisteraand het ek na die Zeitgeist Duitse kroeg toe met Johan, Willem, Chris, Natasha en Ron gegaan en ons het lekker gekuier. Dit het my aan die dae van die oorspronklike Afrikaanse koffiekroeg herinner en ons het gesels en gelag in Afrikaans en Engels. Ek kan nie sê dat ons al die wêreld se probleme [...]
Die voetal seisoen is amper klaar en my drome en hope het verdwyn. Binne vyf dae het ek Arsenal op twee keer sien verloor en ek bedoel nie net verloor nie, maar word heeltemal gedonner. Ek het nie verwag dat ons die twee wedstryde sou gaan wen nie maar ek het nie verwag dat ons [...]
Gister het ek Wembley toe gegaan om die Arsenal-Chelsea wedstryd in die FA Cup te sien. Dit was die eerste keer dat ek voetbal by die nuwe Wembley gesien het – in 2007 het ek Metallica en Muse daar sien speel en ook Arsenal op ‘n paar keer in 1999 en Guns N’ Roses in [...]
| M | T | W | T | F | S | S |
|---|---|---|---|---|---|---|
| « Jan | ||||||
| 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | ||
| 6 | 7 | 8 | 9 | 10 | 11 | 12 |
| 13 | 14 | 15 | 16 | 17 | 18 | 19 |
| 20 | 21 | 22 | 23 | 24 | 25 | 26 |
| 27 | 28 | 29 | ||||
Patagonia Theme designed by Wp Themes Planet and proudly powered by WordPress