Gunstelinge Afrikaanse musikant
Hier’s die video van my gunstelinge Afrikaanse taal musikant, die briljante Terror MC. Ek besef dat die tipe Afrikaanse musiek waarvan ek hou, is die tipe musiek in Engels waarna ek luister (rock en metaal) of wat ek gewoond is om op die radio of TV te hoor (rap en hip hop). Dis nie beskaafde [...]
