Posts tagged: 2012

En toe vind ons onsself in 2012

Dis geen verrassing dat ons onlangs die nuwe jaar gevier het nie, dit kom net een keer elke jaar op dieselfde datum! Hierdie jaar kom die Olimpiese Spele na Londen toe en ek kry verlede week ‘n kaartjie vir die vroue voetbal eindewedstryd by Wembley so het ek nou vier kaartjies en ek gaan probeer [...]

Sunday January 8th, 2012 in , | No Comments »