Comments on: Oor my

By: Dokte
Alexander – sal kwaai wees as ek daar kan kom speel!

Ek try om my nuwe album voor die einde van die jaar uit te sit, al die songs is klaar, 18 tracks, sal jou laat weet!

Safe!

Dokte

@Alexander

By: Karin
Hi Alexander .. hou aan om ons taal te leer .. jy doen uitstekend.  Groete uit die Kaap.

http://www.afrikaansegriffel.blogspot.com/

By: Alexander
@Dokte, dankie vir die kommentaar en dat mmy blog gevind het! Ja, ek hou baie van Kallitz en het ook ‘n paar solo liedjies op my iPod. Jy moet in Londen kom speel!

By: Dokte
Hi Alexander

Ek sien jy likes Afrikaans Hip Hop.

Ek is Dokte van Kallitz (Die Ding Ruk Mal, Suikerbossie, etc)

Check my website uit: http://dokte.com

Safe!

Dokte

By: Alexander
@Nadenker, baie dankie vir jou kommentaar en aanmoediging. Om Afrikaans te leer is ‘n baie genietbare ervaring en dit gee my soveel nuwe en verskillende geleenthede en vriendskappe. Ons sal saam die woord van Afrikaans oor die hele wêreld versprei!

By: Nadenker
Hullo Alexander, ek het iewers gelees as jy ‘n ander taal leer, leer jy ook ‘n nuwe wêreld. Dit is waar. Ek het ook Duits probeer leer, maar ongelukkig het ek nie baie tyd vir dit nou nie. Lekker Afrikaans leer! Groete uit Johannesburg.

By: nikita
Hi Alexander

Ja, dit lyk my ons het albei dieselfde ou beet, Eugene is die naam, maar sy Afrikaans is vir my net te goed. Ek het in die begin gedink die ou vat my vir ‘n vet “ride”…gedink hy soek geselskap.lol…

By: Alexander
Mias, baie dankie vir jou kommentaar en aanmoediging. Ek ken Swakopmund, ek het in 2008 Namibië daar besoek en het ‘n paar dae in Swakopmund gebly wat so ‘n baie mooi dorpie is  en ek ken ook ‘n bietjie Duits so kon met die kelners ens praat. Dit was ‘n fantastiese vakansie en ek wil beslis terug gaan.

By: Mias Strauss
Hallo Alex,

Ek wil jou gelukwens met ‘n uitstekende Blog! Dit is regtig ‘n riem  onder die hart om te sien hoe goed jou Afrikaans is!  Veels geluk man. Ek is ‘n kliniese sielkunidge in Swakopmund Namaibia, wat soos jy seker ook weet, hoofsaaklik Afrikaans as voertaal gebruik alhoewel die amptelike taal Engels is. Ons is ‘n buurland van Suid-Afrika en het die mees ongelooflikste natuurskoon. Jy moet gerus ‘n draai hier kom gooi, sodat ons jou kan leer om nie net Afrikaans te praat nie, maar om ordentlike Boerekos te eet!

Great stuff, buddy, keep it up!

By: Alexander
Mariaan en Lourens

Baie dankie vir julle kommentaar en aanmoediging. Dis altyd fantasties om van Afrikaanssprekendes af te hoor en te weet dat mense my gedagtes en pogings lees. Afrikaans is baie mooi om te leer en ek geniet baie die ervaring. Tans blyk die taal aanlyn te floreer en ek het veel ander leerders aanlyn ontmoet wat uit Rusland, Swede, Frankryk en ander lande kom, ‘n groeiende gemeenskap belangstellers. Ek ken ‘n paar nuwe Afrikaanse bands en die internet maak dit makliker om nuwe musiek te hoor en af te laai. Daar’s ook ‘n Afrikaanse ou by werk om meet te gesels. Ek wil hierdie jaar terug kom sodat ek weer kan oefen en verbeter.

By: Mariaan en Lourens Jensen
Goeie naand Alexander,

ek het jou blog raakgelees terwyl ek opsoek was na inligting vir my dogter se skoolwerk. Ek en my man het met belangstelling jou kommentaar gelees. As Afrikaanssprekendes is dit baie aangenaam om te hoor dat jy van ons taal hou en dit vir jouself aangeleer het. In Suid Afrika word die taal al hoe minder en minder gepraat en bykans gladnie meer as amptelike kommunikasie medium gebruik nie. As gevolg van die situasie is dit opmerklik dat al hoe meer mense Afrikaans WIL praat en Afrikaanse musiek beleef tans ‘n oplewing soos nog nooit tevore nie. Ons hoop jy het al die geleentheid gehad om ook na ons musiek te luister. Ons wil jou graag aanmoedig om Afrikaans ten volle te bemeester. Groete uit ‘n sonnige Suid Afrika. Lourens en Mariaan.

By: Alexander
Alex, baie goed om van jou af te hoor, ‘n ander Britse leerling! Ek het ‘n e-pos aan jou met ‘n bietjie inligting gestuur.

Jy kan ‘n paar Afrikaanse boeke in Foyles op Charing Cross Road en Grant and Cutler op Great Marlborough Street kry. Elke af en toe vind ek nuwe boeke wat op verkoop is. Daar’s ‘n paar André Brink, Harry Potter en Kuifie boeke in altwee winkels. As jy koerante en tydskrifte soek, kyk in African Enterprises (The Arches, Villiers Street London WC2N 6NG). Hulle verkoop ‘n paar ou koerante en tydskrifte en ek dink ook ‘n kokboek in Afrikaans. Anders soek aanlyn, ek het ‘n paar boeke van Kalahari af gekoop maar kyk ook na Die Winkel op eBay. Ek het ‘n paar boeke en DVDs gekoop en dis ‘n miskien bietjie duur maar dis nie sleg nie.

By: Alex
Hi Alex! Ek heet ook Alex en leer myself ook Afrikaans! Ek is heeltemaal nie Suid-Afrikaanse afkomstig nie en was daar net een keer in Desember 2009. Ek hou so baie van die taal en vind dit ‘n fantasiese taal om te leer en wardeer baie die geleentheide wat vir my nou al oop is, omdat ek Afrikaans leer.

Ek woon ook in London en het teleurgestel geword omdat ek nie meer baie Afrikaans kan vind nie. Weet jy of daar miskien boekwinkels is, waar ek boeke en koreante kan koop? Ek glo baie van die Afrikaners het al teruggekeer, want ek hoor dit nie meer so baie in die strate nie.

Die vraag waarom ek myself Afrikaans geleer het vind ek ook moeilik om te beantwoord. Ek moet lieg en sê dat ek Afrikaans is maar dis eintlik nie die waarheid nie!

Dis fantasties om ook ander Britse te vind wat Afrikaans praat en leer, en goed om te sien dat ek nie alleen is nie!

By: Alexander
@Verdant dankie ook vir jou kommentaar. Ek het baie geniet om na jou video’s op jou blog te kyk, dis ‘n cool manier om jou Afrikaans met almal te deel. Dis goed om te sien dat daar soveel mense buite Suid-Afrika is wat die taal wil leer. Sterkte!

By: Verdant
My Afrikaans is sleg, maar ek probeer om elke dag te praat.  Baie dankie vir die kommentaar op my webblad.  Ek waardeer dit!