Comments for Alexander se blog

Comment on ‘n Nuwe jaar miskien ook ‘n nuwe taal by Aapstert!
Como estas? Estoy aprendiendo Espanol en mi escuela!

Okei ja eks nog ‘n beginner ma ja dis ‘n lekker taal om te leer makliker as Duits!

Elkgeval daar is ‘n nuwe Afrikaanse sosiale netwerk! Probeer hom asseblief by http://www.aapstert.com !

Gracias y adios!

Comment on ‘n Nuwe jaar miskien ook ‘n nuwe taal by Andre
Goed om dit te hoor!

Comment on ‘n Nuwe jaar miskien ook ‘n nuwe taal by Alexander
Andre, dankie dat jy my blog lees. Hoekom Afrikaans? Dis ‘n mooi en interessante taal, nie te moeilik om te leer nie en, na my mening, ook klein genoeg om nog iets anders te wees. Ek het ‘n paar tale op skool geleer en ek weet dat miskien Duits, Frans en Spaans meer nuttig is, veral in Europa, maar op die ander kant is daar veel mense in Londen wat Afrikaans praat. Ek werk met een Afrikaanse ou by werk en ons benut dit onder mekaar.

My pa kom uit Johannesburg maar hy praat dit baie selde maar ek praat dit met familielede (hulle is almal Engels) en vriende in Suid-Afrika. Dis vreemd, my neefs en niggies is veel jonger as ek en toe hulle kinders was wou hulle nie Afrikaans leer nie. Toe besluit hulle om op Stellenbosch te studeer en het ‘n groot poging gemaak om dit taal te leer.

Comment on ‘n Nuwe jaar miskien ook ‘n nuwe taal by Andre
Alexander

Ek het hierdie vraag vir Verdant ook gevra, maar hoe het julle besluit om Afrikaans te begin leer? Dit is baie interessant vir my, ek het altyd gedink mense fokus meer op die bekende ou tale soos Frans, duits en spaans, maar nou sien ek daar is darm mense wat belangstel in ons taal ook. Sterke

Comment on ‘n Nuwe jaar miskien ook ‘n nuwe taal by Alexander
Duits is ‘n mooi taal na my mening en ek sal jou aanmoedig om dit leer. Ek ken geen Iers nie maar die Manx and Kornies interesseer my baie. Ek dink ek stel belang in tale wat min ander mense praat.

Jou Afrikaans is baie goed en dit verbeter die hele tyd, dis baie indrukwekkend. Dit sal jou ook help met om ander tale te leer. En sterkte met die potjie!

Comment on ‘n Nuwe jaar miskien ook ‘n nuwe taal by VerdantSF
Ek hou ook van die idee van Esperanto, maar daar is so baie tale wat ek wil leer, insluitend Iers, Hindi, en Duits.  Ek het goeie vriende wat Iers praat, ek hou van Bollywood musiek, en ek kyk na ‘n Duitse sepie met my kamermaat wat Duits leer.  Ongelukkig my Afrikaans is nog nie baie goed nie, so ek sal wag.  Miskien volgende jaar sal ek probeer om een van hulle te leer.  Sterkte met jou ander tale!

Comment on Rugby en musiek by Alexander
Ja, dis ek! Lamb Of God was baie goed. Hoe was Lacuna Coil?

Comment on Rugby en musiek by Chris
Nogal ‘n sosiale vlinder, is jy nie? Hoe was ‘Lamb of God’? Die beligting lyk goed.

Comment on Dis 2010 en ek wil op vakansie gaan by Alexander
Tommy, ek het nooit Ierland besoek nie so wil ek ook hieride jaar na Dublin en Belfast toe gaan. Jy moet beslis na Suid-Afrika en Namibië toe gaan om Afrikaans te praat, baie mooi en nie te duur nie.

Comment on Dis 2010 en ek wil op vakansie gaan by VerdantSF
Ek stem saam met jou oor Januarie.  Dit gee my altyd ‘n hoofpyn!  Ierland, VK, Nederland, Japan, en Suid-Afrika is die lande wat ek wil besoek.  Een van die dae.  Sterkte met jou vakansie planne!

Comment on Dis 2010 en ek wil op vakansie gaan by Alexander
Ek sal beslis spyt gaan wees as ek nie gaan nie. Ek weet nie, dit hang ‘n bietjie af of ek ‘n reis tjommie kan vind om saam te gaan en ek sal kuierplekke moet reël.

As kind het ons baie selde op vakansie gegaan, ek onthou net een of twee so ek is gewoond aan om nie dit te doen nie. Ek is bly net om oor lande te leer, ek het geen wander lust nie.

Comment on Dis 2010 en ek wil op vakansie gaan by christine
Calais vir die dag? Nee fok man! (Soos Wikus sou seg.) Jy’t net nie jou idees goed genoeg verkoop nie. Dit klink alles baie cool. Veral Montenegro, en Marokko.

Toe ons klein was, het ons altyd by dieselfde plekke vakansie gehou en dit was erg frustrerend. Nou’t ek ‘n groot behoefte om te reis, maar vind Suid-Afrika bly maar net die lekkerste (veral as ‘n kuur vir die mislikste winter in menseheugenis). Ek dink jy ‘moet’ SA toe gaan om die World Cub vibe te beleef. Jy weet mos jy gaan spyt wees as jy dit nie doen nie!

Comment on Spam spam spam by Alexander
Chris ek sien dan dat ek nie alleen met hierdie probleem is nie. Ek sal so probeer. Ek dink ook ek het dalk ‘n ou weegrawe van Wordpress. Ek het nooit hierdie probleem met Blogger nie want jy moet inteken as jy ‘n kommentaar wil los. Miskien sal Johan vra om my te help.

Comment on Spam spam spam by Chris
Ek het self ook so net voor kersfees ‘n klomp spam deur my comments gekry. Ek het toe vir 2 weke al my comments gestop. Dit lyk of dit gewerk het.

Comment on Oor my by Alexander
Alex, baie goed om van jou af te hoor, ‘n ander Britse leerling! Ek het ‘n e-pos aan jou met ‘n bietjie inligting gestuur.

Jy kan ‘n paar Afrikaanse boeke in Foyles op Charing Cross Road en Grant and Cutler op Great Marlborough Street kry. Elke af en toe vind ek nuwe boeke wat op verkoop is. Daar’s ‘n paar André Brink, Harry Potter en Kuifie boeke in altwee winkels. As jy koerante en tydskrifte soek, kyk in African Enterprises (The Arches, Villiers Street London WC2N 6NG). Hulle verkoop ‘n paar ou koerante en tydskrifte en ek dink ook ‘n kokboek in Afrikaans. Anders soek aanlyn, ek het ‘n paar boeke van Kalahari af gekoop maar kyk ook na Die Winkel op eBay. Ek het ‘n paar boeke en DVDs gekoop en dis ‘n miskien bietjie duur maar dis nie sleg nie.