My nuwe artikel op Wikipedia
Ek het net nou my nuwe artikel op die Afrikaans Wikipedia oor Arsenal FC gepubliseer, dis die 15,353de artikel en ook die eerste oor ‘n Engelse sokkerspan. Baie dankie aan Christine vir al haar hulp.
Ek het net nou my nuwe artikel op die Afrikaans Wikipedia oor Arsenal FC gepubliseer, dis die 15,353de artikel en ook die eerste oor ‘n Engelse sokkerspan. Baie dankie aan Christine vir al haar hulp.
Die artikel oor die Norn taal wat ek op die Afrikaanse Wikipedia geskryf/vertaal het (okei ander mense het natuurlik verberterings gemaak), verskyn hierdie week op die tuisblad in die “Het u geweet…” afedeling. Ek is baie bly daarmee. Johan maak tans ‘n nuwe webblad vir die Afrikaanse koffiekroeg maar druk op die skakel en sien [...]
Ek het gisteraand ‘n paar drankies met Willem in Soho gekry. Ons het lekker gejol en hy het my al sy Afrikaanse grappe vertel. Ek kan nie sê dat ek alles kon verstaan nie maar ek herken dat Afrikaanse humeur eintlik nogal snaaks is. Ek het vanaand ‘n ander artikel op Wikipedia oor die uitgestorwe [...]
Ek het vandag my eerste artikel op Wikipedia geskryf so as jy oor die uitgestorwe Norn taal in Afrikaans wil lees – en ek weet dat jy wil – dan gaan lees dit nou! Ek hoop om Wikipedia te gebruik om my geskrifte Afrikaans te oefen en te verbeter (net soos my blog) en terselfdertyd [...]
| M | T | W | T | F | S | S |
|---|---|---|---|---|---|---|
| « Jan | ||||||
| 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | ||
| 6 | 7 | 8 | 9 | 10 | 11 | 12 |
| 13 | 14 | 15 | 16 | 17 | 18 | 19 |
| 20 | 21 | 22 | 23 | 24 | 25 | 26 |
| 27 | 28 | 29 | ||||
Patagonia Theme designed by Wp Themes Planet and proudly powered by WordPress