Category: België

België, dit voel amper soos ‘n vreemde land

Verlede Maandag het ek met die Eurostar Brussel toe gery om na ‘n paar gigs toe te gaan. Natuurlik was die gigs fantasties en het dit baie geniet maar dis nie so interessant om vir julle te lees as ek net oor gigs skryf nie so dink ek dis meer interessant om oor my verblyf [...]

Monday February 28th, 2011 in België | No Comments »

Ek was weg maar nou is ek terug

Jammer dat ek so stil gewees het, het ek onlangs ‘n bietjie sukkel om in Afrikaans te dink. Ek gebruik dit so selde dat soms vind ek dit baie moeilik om myself uit te druk. Ek weet wat ek wil sê maar weet nie hoe om dit te sê nie. Hoe min ek praat, hoe [...]

België en Duitsland

Ek ry vanoggend Brussel toe met die Eurostar vir vier dae in België en Duitsland. Ek gaan met vriende twee musiekfeeste in Lokeren in Vlaandere en in Hildehesheim buite Hannover bywoon. Ek het nou ‘n week verlof en volgende week moet ek weer begin studeer so soos altyd wil ek my Afrikaans en Duits probeer [...]

Thursday August 5th, 2010 in België, Duitsland | 1 Comment »

Terug van Suid-Afrika, môre België

Ek is nou ‘n paar dae terug in Londen na so ‘n fantastiese vakansie in Suid-Afrika en Namibië met vriende en familie. Drie weke was ‘n baie lang tyd om weg van my huis af te wees en ek was so bly toe ek terug gekom het en het my vrou weer gesien. Ek het [...]

Monday July 21st, 2008 in België, Suid-Afrika | No Comments »

Terug van Belgïe af

Ek het beplan om ‘n kort potgooi oor my reis Belgïe toe op te neem maar soos ek gedink het, het ek niks gedoen nie! In sy plek sal ek julle ‘n bietjie vertel. Die Eurostar (die “Groot Moltrein”) is fantasties. Van die centrum van Londen af tot die centrum van Brussel af binne drie [...]

Thursday July 12th, 2007 in België, Metallica, The Sisters Of Mercy | No Comments »

Planne om ‘n potgooi te maak

Volgende naweek gaan ek Belgïe toe om by Rock Zottegem, ‘n musiekfees, by te woon. Ek gaan meeste sommer Europaanse musiekfeeste toe en Belgïe, wel eintlik net Vlaandere, is my gunstelige land op die hoofland. Hierdie keer beplan ek om ‘n kort potgooi of video potgooi in Afrikaans te maak oor my ervaaring, die reis [...]

Saturday June 30th, 2007 in België, potgooi, Zottegem | No Comments »