Category: Arsenal

My nuwe artikel op Wikipedia

Ek het net nou my nuwe artikel op die Afrikaans Wikipedia oor Arsenal FC gepubliseer, dis die 15,353de artikel en ook die eerste oor ‘n Engelse sokkerspan. Baie dankie aan Christine vir al haar hulp.

Thursday June 17th, 2010 in Arsenal, Wikipedia | 1 Comment »

We love you Arsenal, we do!

Die voetal seisoen is amper klaar en my drome en hope het verdwyn. Binne vyf dae het ek Arsenal op twee keer sien verloor en ek bedoel nie net verloor nie, maar word heeltemal gedonner. Ek het nie verwag dat ons die twee wedstryde sou gaan wen nie maar ek het nie verwag dat ons [...]

Sunday May 10th, 2009 in Alexander, Arsenal | 10 Comments »

Voetbal, die ware sport

Gister het ek die Arsenal wedstryd teen Derby gaan sien. Dit lyk asof ek nou die hele tyd kan gaan – dit was die tweede keer hierdie week en ek gaan ook weer terug om Dinsdagaand. Ja, ek moet in die hemel sit en die kaartjie was meer as ‘n bietjie duur maar om die [...]

Sunday September 23rd, 2007 in Arsenal | 2 Comments »