Category: Alexander

Winchester

Dinsdag het ek en my vrou Winchester toe per trein gery om my ma te besoek. My broer en sy kinders bly ook daar maar hulle is tans weg so het ons hulle nie gesien nie. As jy weet nie, was Winchester die oud hoofstad van Engeland in die tydperk van Alfred de Grote in [...]

Thursday December 30th, 2010 in Alexander | No Comments »

Die dag na Kersfees

As jy geen kinders het nie of nie by jou ouers of gesin gaan kuier het nie, is Tweede Kersdag dalk een van die meeste vervelige dae van die jaar. Jy het tuis vir een hele dag gebly en wil nou uit gaan maar gewoonlik is orals te besig of te stil (ja, dit maak [...]

Sunday December 26th, 2010 in Alexander, rugby | No Comments »

Meer sneeu

Gister het dit vir omtrent ‘n half-uur kwaai gesneeu en ons kon skaars deur die vensters uit kyk. Ek sit nou weer op die rivier se kant en het ‘n lekker uitsig op die Teems. Ons almal was baie opgwonde maar toe so vinnig soos dit begin sneeu het, het dit verdwyn. Toe het dit [...]

Saturday December 18th, 2010 in Alexander | No Comments »

British Library

Saterdag het ek na die British Library toe gegaan om die Evolving English: One Language, Many Voices tentoonstelling oor die ontwikkeling van die Engelse taal te sien. Ek stel groot belang in Ou Engels soos Beowulf en die Anglo-Saxon Chronicle. Daardie tydperk was baie belangrik in die ontwikkeling van beide Engels, wat nou ‘n wêreld [...]

Tuesday December 14th, 2010 in Alexander, English language | 2 Comments »

Rugby en Afrikaans

Saterdag het ek na die Engeland teen Suid-Afrika rugby wedstryd toe by Twickenham gegaan. Ek het ‘n baie cool tyd gehad, ek het saam met Willem gegaan en hy ken veel meer oor rugby as ek. Ongelukkig was dit ongelooflike koud en dit het geen verskil gemaak hoeveel biers ek gesuip het nie, het ek [...]

Monday November 29th, 2010 in Alexander, rugby | 4 Comments »

Een eksamen is geskryf, een ander om te skryf

Ek het vanoggend my eerste CIMA eksamen, Enterprise Operations, geskryf en gelukkig voel ek dat dit nie te moeilik was nie. Dit beteken nie dat ek geslaag het nie, miskien het ek net gepraat-praat sonder om ‘n ware antword te gee, maar ek het die onderwerpe geken so voel ek okei. Donderdagoggend skryf ek die [...]

Tuesday November 23rd, 2010 in Alexander, CIMA | No Comments »

In die biblioteek

Ek sit nou in my plaaslike biblioteek in Palmers Green en probeer om vir my komende eksamens te studeer. Dis snaaks want ek het net verlede naweek ‘n lid van die biblioteek geword en het vergeet hoe nuttig dit kan wees. Op skool, universiteit en werk kon ek na die biblioteek toe gaan om te [...]

Saturday November 6th, 2010 in Alexander | No Comments »

Amerikaanse voetbal!

Soos ek gister geskryf het, het ek na die Amerikaanse voetbal by Wembley toe gegaan. Ek moet sê dit was baie cool. Nou weet ek daar’s ‘n verskil tussen ‘n liga wedstryd in Amerika en een in Londen maar die atmosfeer was fantasties en jy besef net hoe populêr die sport buite Amerika is – [...]

Monday November 1st, 2010 in Alexander | No Comments »

Amerikaanse voetbal vir ons Londenaars

Ek sit nou op die moltrein na Wembley Stadion toe om die Amerikaanse voetbal tussen die San Francisco 49ers en Denver Broncos te kyk. ‘n Vriend het ‘n ekstra kaartjie gehad en het dit aan my aangebied. Ek is nie ‘n groot fan nie maar dit lyk pret so dis hoekom ek nou ry. Ek [...]

Sunday October 31st, 2010 in Alexander | 2 Comments »

Verlede week se Afrikaans

Gewoonlik het ek baie min geleenthede om Afrikaans te praat maar gelukkig verlede week het ek drie kere gehad om saam met vriende uit te hang en probeer praat. Donderdagaand en Vrydagaand was ek in kroeë met Afrikaanse tjommies wat cool was maar aangesien dit so hard daarin het ons net meestals Engels gepraat. Saterdagaand [...]

Sunday October 24th, 2010 in Alexander | 5 Comments »

Vier jare en 200 posse

Vandag vier ek twee verjaardae – dis beide my niggie (broer se dogter) en my blog se vierde verjaardae. Toe ek begin blog het, het ek nie besef dat dit ook die dag toe my niggie gebore is nie en het slegs onlangs die konneksie tussen die twee gebeurtenisse gemaak. Hierdie pos is ook my [...]

Friday September 24th, 2010 in Alexander | 2 Comments »

Dit reën!

Gister het ek geskryf hoe mooi die weer is en vandag reën dit kwaai, dis ongelooflik. Ek het al my chilli blomme in tuin geplaas sodat hulle in die sonlig kan sit, nou is ek bekommerd dat hulle gaan verdrink.

Thursday September 23rd, 2010 in Alexander | No Comments »

Die weer

Dis sal gou Okotber wees en ek sou verwag dat die weer nou sleg moet begin raak maar eintlik is dit nog baie mooi. Ek het vanaand in die stad op ‘n Boris Bike gery en dit was so lekker en warm, die strate was vol fietsryers, die sypaadjies vol mense, die cafés en winkels [...]

Wednesday September 22nd, 2010 in Alexander | No Comments »

Geskenke

Ek sukkel ‘n bietjie op die oomblik met om geskenke vir familielede se verjaardae te koop. Van nou af tot Kersfees is daar my vrou en vier broerkinders (ek weet dis ‘n Nederlandse woord, nie so seker of julle dit in Afrikaans sê nie. Die woorde neef en niggie is te vaag vir ons Engelssprekers) [...]

Tuesday September 21st, 2010 in Alexander | No Comments »

Misdaad

Maandag het ons ‘n huisbraak by ons woonstel gehad. Die dief/diewe het die deur ingekick en het die Xbox 360, Wii en my werk sakrekenaar gesteel. Gelukkig het hy/sy/hulle nie die krediet kaarte, rekenaars, selfoons ens geneem. Ons weet nie hoe hulle deur die gebou se ingang ingekom het. Die skade is baie klein en [...]

Wednesday August 18th, 2010 in Alexander | 2 Comments »