In vreemde lande
Verlede Vrydag het ek op die Eurostar terug na Brussel toe gery, die tweede keer in minder as twee weke. Die rede? Wel dis altyd dieselfde rede hoekom ek Europa toe* ry. Ek het toe Luxemburg toe gery met vriende, twee Vlamings en ‘n ander Brit wat ek goed ken en ons ry altryd saam [...]
