Noord-Ierland
My plan vir die nuwe jaar is om lande en stede te besoek, waarnatoe ek nie voorheen gegaan het nie. Verlede jaar was ek vir die eerste keer in Ierland and Luxemburg so op die naweek het ek na Noord-Ierland toe gegaan. Nou weet ek dis ‘n deel land van Verenidge Koninkryk maar so die [...]
