Category: Afrikaans

Afrikaanse wetenskapfiksie

Gister het ek na die British Library toe gegaan want ek wou die Out of This World: Science Fiction but not as you know it vertoning sien. Terloops was dit die derde keer dat ek gegaan het, maar op hierdie keer gaan ek om Lauren Beukes te hoor praat oor haar boek Zoo City en [...]

Sunday August 14th, 2011 in Afrikaans, Alexander | 8 Comments »

My entoestiasme vir Afrikaans kom terug

Vrydagaand en gisteraand was ek in die kroeg met ‘n paar Afrikaanse vriende en ek sê hoe onlangs praat ek baie min Afrikaans. Ek vind nou baie min geleenthede en ek begin weer my lus vir die taal verloor. Dis niks nuuts nie, net elke paar maande praat ek so min Afrikaans dat ek daaroor [...]

Sunday July 17th, 2011 in Afrikaans | 4 Comments »

Twee nuwe Afrikaanse boeke

Vandag was ek in die sentrum en het na Grant and Cutler toe gegaan, wat ‘n baie goeie vreemde tale boekwinkel in Soho is. Ek het twee nuwe Afrikaanse boeke gekoop, Ons is nie almal so nie en Die Gruwelike Geskiedenis van die Wêreld. Die boekwinkel verkoop altyd ‘n paar Afrikaanse boeke en jy kan [...]

Sunday February 6th, 2011 in Afrikaans, Alexander | No Comments »

Artikel oor tale in Suid-Afrika

Daar’s ‘n klein artikel hierdie week in The Economist oor die taal situasie in Suid-Afrika, Tongues under threat. Jy kan dit aanlyn lees want jy hoef nie inteken nie. Daar’s niks nuut in die artikel nie wat ek nie voorheen gelees het nie maar dis tog interessant om te lees dat hierdie onderwerp in ‘n [...]

Monday January 24th, 2011 in Afrikaans | 4 Comments »

Endgame en vreemde aksente

Maandagaand het ek Endgame op Channel 4 gekyk. Die akteurs was fantasties, die storie baie interessant en ek was baie beïndruk. Hierdie tipe historiese TV rolprente is op die oomblik baie populêr, byvoorbeeld oor Nazis, Mrs Thatcher, the Miner’s Strike of Frost/Nixon. Nou weet ek dat party Suid-Afrikaners dalk ‘n bietjie anders daaroor sal dink. [...]

Wednesday May 6th, 2009 in Afrikaans, Alexander | 3 Comments »