Archive

Archive for the ‘Afrikaans hip hop’ Category

Dokte

August 3rd, 2010

Dankie aan Dokte vir sy kommentaar, dis baie cool om uit te vind dat musikante wat ek luister, het my blog ‘n bietjie gelees.

Author: Alexander Categories: Afrikaans hip hop Tags:

Gunstelinge Afrikaanse musikant

December 29th, 2009

Hier’s die video van my gunstelinge Afrikaanse taal musikant, die briljante Terror MC. Ek besef dat die tipe Afrikaanse musiek waarvan ek hou, is die tipe musiek in Engels waarna ek luister (rock en metaal) of wat ek gewoond is om op die radio of TV te hoor (rap en hip hop). Dis nie beskaafde Afrikaans nie, maar na my mening wys dit dat Afrikaans die taal van miljoene Suid-Afrikaners is, nie net vir sekere geemskappe nie. Ek sal nooit die boeremusiek scene verstaan nie.