“Beneath the Surfance” fotografie tentoonstelling

Gister het ek na die Beneath the Surface tentoostelling deur Steve Bloom gegaan. Hy is ‘n Suid-Afrikaanse fotograaf en die foto’s is in die 1970s afgeneem so dis interessant om ‘n oud Suid-Afrika te sien. Ek weet dat veel van julle nie in Londen bly nie so kan nie gaan nie, maar sê vir vriende wat hier bly, is dit beslis die moeite werd om te sien.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Protected by WP Anti Spam