Ek is ongelooflike opgewonde!

Ek is so opgewonde, The Sisters Of Mercy make Sonisphere their first UK festival in 20 years!

Ek het reeds my kaartjie gekoop want a) ek gaan elke jaar, b) ek wil die “Big Four” – Metallica, Megadeth, Slayer en Anthrax – sien, c) Mastodon speel ook en d) dis nie ver van Londen af dus is dit maklik om heen te gaan.

Ek kan nie begin beskryf net hoe cool dit is vir my nie.

5 thoughts on “Ek is ongelooflike opgewonde!

  1. christine

    Wow, jy klink amper (maar nie heeltemal) so opgewonde soos wat jy was toe jy kaartjies vir Steve Hofmeyer se konsert gekry het!

  2. Alexander Post author

    Wel ja, niemand kan nie meer opgewonde wees as wanneer jy kaartjies vir sy gigs kry nie!

    Sisters speel die Saterdag, hulle sê.

  3. Alexander Post author

    Metallica speel Vrydag. Ek dink die dag kaartjies vir Vrydag sal baie vinnig uitverkoop word, sal die meeste populêre dag wees. Dag kaartjies word in Mei op verkoop.

  4. christine

    ek sien dis in Julie – ek wil eerder mid-einde Julie saam met die Tour de France deur die berge travel 🙂

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Protected by WP Anti Spam