België en Duitsland
Ek ry vanoggend Brussel toe met die Eurostar vir vier dae in België en Duitsland. Ek gaan met vriende twee musiekfeeste in Lokeren in Vlaandere en in Hildehesheim buite Hannover bywoon. Ek het nou ‘n week verlof en volgende week moet ek weer begin studeer so soos altyd wil ek my Afrikaans en Duits probeer praat.
1 Comment to “België en Duitsland”
RSS feed for comments on this post. TrackBack URI

By Stephan, 05/08/2010 @ 5:12 pm
Geniet jou tyd af! Hoop jy kuier lekker op die kontinent en vergeet (vir eers) ‘n bietjie van jou studies!