Geen entoesiastiesheid

Elke af en toe verloor ek al my entoesiastiesheid en begin wonder hoekom ek die poging maak. Nou is dié keer. Byvoorbeeld is daar ‘n paar posts wat ek op veel kere probeer skryf het, maar kan nooit hulle voltooi nie. Ek dink hulle sou interessant wees om te lees maar toe ek begin skryf skreeu my brein, “Vervelig!”.

4 thoughts on “Geen entoesiastiesheid

  1. Gogga

    Moenie te hartseer raak daaroor nie. Ek dink ons almal kry maar so bietjie Bloggers Blok.

    Een van die dae skryf jy vir ons ‘n meesterstuk.

  2. Skryfblok

    Inderdaad, dit gebeur gereeld met my. Ag en dan plaas ek maar die vervelige post. ‘n Mens skryf maar op die ou einde eintlik vir jouself meer as vir ander.

  3. Alexander Post author

    @Skryfblok, en as die skrywer nie bly is met dié wat hy geskryf het nie, sal hy dan baie teleurgestel wees!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Protected by WP Anti Spam