Ek is die rekeningkunde foendi!
Dis waar, ek het vandag se eksamen geslaag en nou het ek die CIMA Certificate in Business Accounting voltooi. Ek is baie bly maar ek moet nog meer oefening kry voor ek die volgende vlak aanpak.
Nou skakel ek George en Danny in HM Treasury om my dienste aan te bied om die land se finansies uit te soorteer…
2 Comments to “Ek is die rekeningkunde foendi!”
RSS feed for comments on this post. TrackBack URI

By Gogga, 08/06/2010 @ 10:56 pm
Baie welgedaan Mnr slimjan.
Al die worries en harde werk was toe nie verniet nie.
By Verdant, 11/06/2010 @ 7:39 pm
Veels geluk met die eksamen!