Die eerste dag in Junie

Vandag is nog ‘n ander dag se verlof vir ons staatsamptenaars vir “om die Konigin se verjaardag te vier”, dus kry ons ‘n lekker langnaweek. Ongelukkig studeer ek vandag en ek besef nou dat dit veel beter sou gewees het as ek die studie ‘n paar maande gelede gedoen het toe ek alles kon onthou! Op die ander kant is dit beter as om vandag na werk te moet gaan.

2 thoughts on “Die eerste dag in Junie

  1. christine

    WAT!? Weet Nick Clegg hiervan? Hy sal dit uitsort! *%&$%^£ leeglêers!
    (Nie dat ek al veel uitgerig het vandag nie.)

  2. Alexander Post author

    Ja hy weet, dit hele regering weet. Vandag is vir hulle ook ‘n eksta dag se verlof en Parliament werk nie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Protected by WP Anti Spam