Op pad na Las Vegas toe!

Môreoggend vlieg ons na Las Vegas toe vir my vriend se trou. Ek sal probeer ‘n bietjie opdateer maar ek twyfel daar’s ‘n groot Afrikaanse gemeenskap daar!

1 Comment to “Op pad na Las Vegas toe!”

  1. By VerdantSF, 17/03/2010 @ 5:33 pm

    Veels geluk met jou vriend se huwelik! Ek hoop dat jy jou kuier in Las Vegas sal geniet! Hoe lank neem die vlug?

RSS feed for comments on this post. TrackBack URI

Leave a Reply