Op pad na Las Vegas toe!

Môreoggend vlieg ons na Las Vegas toe vir my vriend se trou. Ek sal probeer ‘n bietjie opdateer maar ek twyfel daar’s ‘n groot Afrikaanse gemeenskap daar!