Home > Alexander > Spam spam spam

Spam spam spam

February 7th, 2010

Kry almal anders ‘n probleem met spam? Elke dag kry ek tussen vyf en tien spam kommentaars in Russies. Wel is alles in die Cyrilliese alfabet geskryf so miskien is dit eintlik Oekraïns of Serwies. Weet iemand wat ek kan doen om spam te versper? Dis miskien ‘n jammerte dat ek nie daardie tale ken nie andersins sou ek ‘n bietjie kon verstaan.

Author: Alexander Categories: Alexander Tags:
  1. February 8th, 2010 at 08:16 | #1

    Ek het self ook so net voor kersfees ‘n klomp spam deur my comments gekry. Ek het toe vir 2 weke al my comments gestop. Dit lyk of dit gewerk het.

  2. February 8th, 2010 at 08:43 | #2

    Chris ek sien dan dat ek nie alleen met hierdie probleem is nie. Ek sal so probeer. Ek dink ook ek het dalk ‘n ou weegrawe van Wordpress. Ek het nooit hierdie probleem met Blogger nie want jy moet inteken as jy ‘n kommentaar wil los. Miskien sal Johan vra om my te help.

  1. No trackbacks yet.