Home > Alexander > Dis 2010

Dis 2010

January 16th, 2010

Ek besef dat ek baie min onlangs geskryf het en ek dink ek weet nie om waaroor te skryf nie. Januarie is altyd ‘n vervelende maand, niemand het geld nie, niks plaas vind nie en ons almal het nuwe en onbereikbare planne vir die nuwe jaar. Hopelik in ‘n paar dae sal ek inspirasie kry want ek praat tans baie min Afrikaans dus het ek geen energie of idees nie. Ek blameer alles behalwe ek!

Author: Alexander Categories: Alexander Tags:
  1. January 25th, 2010 at 16:05 | #1

    Net toe jy dink dit kon nie erger word nie, toe wen Stoke (my span!) vir Arsenal.

  1. No trackbacks yet.