Home > Afrikaans hip hop, Terror MC > Gunstelinge Afrikaanse musikant

Gunstelinge Afrikaanse musikant

December 29th, 2009

Hier’s die video van my gunstelinge Afrikaanse taal musikant, die briljante Terror MC. Ek besef dat die tipe Afrikaanse musiek waarvan ek hou, is die tipe musiek in Engels waarna ek luister (rock en metaal) of wat ek gewoond is om op die radio of TV te hoor (rap en hip hop). Dis nie beskaafde Afrikaans nie, maar na my mening wys dit dat Afrikaans die taal van miljoene Suid-Afrikaners is, nie net vir sekere geemskappe nie. Ek sal nooit die boeremusiek scene verstaan nie.

  1. January 6th, 2010 at 14:35 | #1

    As jy nie die boeremusiek scene kan verstaan nie, kan jy daarvan vergeet om ooit as Immergroen se sokkie-koning gekroon te word!

  2. January 6th, 2010 at 19:07 | #2

    Ja ek sal nooit die sokkie heer word nie!

  3. January 8th, 2010 at 14:31 | #3

    Dit was dalk een droom te veel!

  4. January 8th, 2010 at 16:57 | #4

    So mooi om te droom maar soms is om te droom nie genoeg nie!

  1. No trackbacks yet.