Comments on: German Film Festival in Londen

By: Alexander
Ons moet nie vergeet dat daar’s ook veel baie kak Europese flieke nie. Ek het vandag ‘n advert vir ‘n ware Eurotrash flieke gesien wat wat my herinneer het. Miskien is hulle nie almal so gesofistikeerd soos ons wil glo nie!

By: christine
Sorry – het eintlik bedoel om te sê “‘n Engelse weergawe van (die klas-lose) High Fidelity sou cool gewees het”.

By: Alexander
Ek ontken nie dis klassisties nie – elke land het sy eie sosiale struktuur wat op klas, ras, godsdiens ens gebasseer is – maar dit volg nie dat meeste flieke uit my land klas as die onderwerp sal moet hê nie. Realisties en onrealisties is iets anders.

Ek het nooit gedink High Fidelity is ‘n tipiese klassistiese verhaal nie.

By: christine
Maar Brittanje IS klassisties. En iets soos Notes on a Scandal is nie totaal onrealisties nie. Aan die ander kant (klas-gewys) was daar Dirty Pretty Things wat ook goed was, en ook nie totaal onrealisties nie.

‘n Klas-lose Engelse weergawe van (bv) High Fidelity sou wel cool gewees het.

By: Rustig
Gee my Europese rolprent enige tyd. Hulle gebruik egte mense om rolle te vertolk waarmee jy jouself kan vereenselwig. Ek kyk Hollywood prente as ek nie lus het vir dink nie en die rekenaar 80% van die rolprent gemaak het. My duits en fans is nou nie o goed nie so ek hou maar by die “subtitles” of ondergeskrifte in Afrikaans.

By: Alexander
Behalwe The Commitments wat Iers is, is al daai flieke stereotipiese Britse flieke waarvan ek nie hou nie en waaroor ek bo gekla het. Daar’s baie min goeie moderne Britse flieke wat nie oor klas geobsesseerd is nie. As my boeke verfilm sal word, sal daar dan ‘n ander goeie Afrikaanse fliek wees maar eers moet ek dit skryf!

By: christine
Ek hou ook van Duitse flieks. Goodbye Lenin was classic. As jy iets nuuts in Afrikaans wil sien, moet jy dit self maak!

Daar’s baaaaaie goeie Britse flieks naas Withnail & I en Trainspotting. Uhm, ok, dalk nie so baie nie, want ek kan ook nie die name onthou nie.

Maar nie een van die’s waaraan ek dink is deur Guy Ritchie gemaak nie. Wat van The Hours, Atonement, Notes on a Scandal, English Patient. The Commitments was ook baie cool. En enigiets met Anthony Hopkins.