Home > Alexander > Probleme met WordPress

Probleme met WordPress

November 7th, 2009

Weet almal as daar probleme met WordPress is? My skakellys aan die regs het vanoggend verdwyn en ek kan nie uitwerk wat ek moet doen om dit te herstel nie. Natuurlik en ongelukkig ken ek baie min oor rekenaars (en rekeningkunde!) en sagteware so as jy kan help, laat my weet asseblief.

_______
Okei dit blyk nou uitgesoort te wees, ek weet nie wat plaasgevind het nie.

Author: Alexander Categories: Alexander Tags:
  1. November 9th, 2009 at 14:47 | #1

    Ek het onlangs ‘n formule hieroor uitgewerk wat ek vir die 2010 Nobelprys vir Wetenskap en toegepaste Rekeningkunde gaan voorlê:
    s[b(1)-w(8)]/89 = 7(ks-wk)x 3k

    In leketaal: dit kom basies daarop neer dat Blogger makliker is.

  2. January 14th, 2010 at 17:10 | #2

    Wordpress is ‘n PYN! Ek voel al ek wil ophou blog agv WP en my ou Bloggerblog weer terugneem en daarmee aangaan. Sterkte!

  1. No trackbacks yet.